Lag saam
Van ManuB, uit De Druivelaar:
“Weet jij wat een weduwnaar is?” vraagt kleine Lewis aan zijn vriendje Tuur. “Ja, hoor, dat is de man van een weduwe.”
~~~~~~~~~~~~~~
Van HermanH, uit Clean Laffs:
’n Nuwe studie het bevind dat die hoeveelheid mensgemaakte hitte wat deur die see geabsorbeer word sedert 1997 verdubbel het. Die hoofbron van daardie hitte? Daardie kind wat by die strand in die vlak water sit met daardie vreemde glimlag op sy gesig. - Jimmy Fallon
~~~~~~~~~~~~~~~~
Uit pastoralcareinc.com:
Dinge wat ’n ma nooit sal sê nie:
* Hoe op aarde kan jy die TV mooi sien as jy so ver daarvan af sit?
* Ja, ek het ook op skool baie stokkies gedraai.
* Los net al die ligte aan ... dit laat die huis vroliker lyk.
* Laat ek daardie hemp ruik - Ja, dit is goed vir nog 'n week.
* Hou maar gerus die rondloperhond, skat. Dit sal lekker wees om hom elke dag kos te gee.
* Wel, as Johnny se mamma sê dis reg, is dit goed genoeg vir my.
* Die aandklokreël is net 'n algemene tyd om voor te skiet. Dis nie 'n tronk hierdie nie.
* Ek het nie 'n sneesdoekie by my nie ... gebruik sommer jou mou.
* Moenie 'n baadjie saambring nie. Dit sal nie so koud wees nie.
~~~~~~~~~~~~~~~~~

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie