No Image Caption

Lag saam

Gesien op Facebook:

* Daar is baie koffie in my bloed. As muskiete my byt, vlieg hulle vinniger.

* Mans het ook gevoelens! Byvoorbeeld, partykeer voel ons daarna om te braai...

~~~~~~~~~~~~~~

Uit ons argief van Januarie 2012:

Aan my vertel:

Die toeris loop in Kaapstad se middestad rond en gaan staan voor die standbeeld van Maria van Riebeeck, wat hy lank bekyk. Dis toe dat hy die Kaapse stem langs hom hoor: “Djy kyk verniet. Sy’s dJan se vrou. . .”

* * *

Van CharlB:

My oupa is so oud dat toe hy in die skool was, was daar nog nie eers geskiedenisklasse nie.

* * *

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!