Lag saam
Gesien op FB:
Sjoe! Januarie is altyd ’n laaang maand. Maar hierdie Januarie was nog langer. Hy was so lank dat die babatjies wat Nuwejaar gebore is, al gereed is om kleuterskool toe te gaan.
~~~~~~~~~~~~
Uit 'n ou Wizard of Id-boekie:
Amptenaar aan koning: “Die studie oor purisme wat u gelas het, is afgehandel.” Koning: “Purisme? Ek het gesê toerisme!” Amptenaar: “Sjoe! Ons was naby!”
~~~~~~~~~~~~
Eksamenflaters, uit www.doc.ic.ac.uk:
* Vir floute: vryf die persoon se bors, of as dit ’n dame is, vryf haar arm bo die hand.
* Staafmagnete het noord- en suidpole, hoefystermagnete het oos- en
wespole.
* Wanneer jy ’n reuklose gas ruik, is dit waarskynlik koolstofmonoksied.
~~~~~~~~~~~
Wyshede uitgespreek deur Woody Allen:
* Die huwelik is die dood van hoop.
* Tradisie is die illusie van permanensie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie