Lag saam
Aangestuur deur GerhardM:
Ek het gister ’n oom ontmoet wat baie in sy noppies is oor sy nuwe jong vroutjie. Hy sê sy is baie godsdienstig. Sy praat heeltyd oor die nuwe testament.
~~~~~~~~~~~~~~~
Van ManuB, uit De Druivelaar:
* Soldaat: Er zit een stukje touw in de erwtensoep. Sergeant: Dommelik! Elke soldaat weet toch dat dat dient om de soep te binden!
* Moeder is boos op haar achttienjarige dochter die weer eens heel laat thuis is gekomen: “Schaam jij je niet? Toen ik zo oud was als jij...” “Ja,” knikt de dochter, “Toen was ik pas een half jaar oud, hè?”
~~~~~~~~~~~~~~~
Eksamenflaters, uit www.doc.ic.ac.uk:
* Martin Luther is teen die kerkdeur van Wittenberg vasgenael weens die verkoop van pouslike aflate. Hy het ’n aaklige dood gesterf, hy is deur ’n pouslike bul geëkskommunikeer.
* Dit was die skilder Donatello se belangstelling in vroulike naaktheid wat hom die vader van die Renaissance gemaak het. Dit was ’n tyd van groot uitvindings en ontdekkings.
* Meneer Walter Raleigh is ’n historiese figuur omdat hy sigarette uitgevind het. Nog ’n belangrike uitvinding was die sirkulasie van bloed.
* Meneer Francis Drake het die wêreld met ’n 100-voet-knipmes besny.
~~~~~~~~~~~~~~
Uit ons argief van Maart 2013:
Van HermanH, uit Clean Laffs:
Ek het probeer om my graad 7-geskiedenisklas te laat begryp hoe die Indiane moes gevoel het toe hulle die eerste keer die Spaanse ontdekkingsreisigers gesien het. “Hoe sou jy voel,” vra ek, “as iemand op jou drumpel opdaag, sy velkleur lyk anders, hy praat ’n vreemde taal en hy dra snaakse klere? Sou jy nie ’n bietjie bang wees nie?” “Nee,” antwoord een outjie, “ek sou net gedink het dis my suster se nuwe kêrel.”
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie