Lag saam
Uit Lnn.co.za (Junie 2003):
My hond is bekommerd oor die ekonomie omdat Epol met R10 op is. Dis amper R70 in hondegeld.
~~~~~~~~~~~~~
Advertensie:
Werksgeleenheid: Franchise in Durban te koop. Ons voorsien motorbande om te brand tydens betogings. Word deel van 'n besige span.
~~~~~~~~~~~~~
Tien jaar gelede, regte berigte in Suid-Afrikaanse koerante:
* Nou ons ekonomiese aanwysers: Koperdiefstal daal met 60%.
* Polisielede smokkel krokodille in Umgenirivier in... (Plakkaat op paal)
* Mary Cattanach, bestuurder van die Roodepoortse Dierebeskermingsvereniging, het gesê....
~~~~~~~~~~~~~~~~~
Wyshede van die week, uitgespreek deur Agatha Christie:
* Enige vrou kan 'n man om haar pinkie draai as sy wil en as hy verlief is op haar.
* Moet nooit iets vir jouself doen wat ander vir jou kan doen nie.
* Die gewilde idee dat 'n kind maklik vergeet is nie akkuraat nie. Baie mense gaan deur lewe in die greep van 'n idee wat was in hulle kinderjare 'n groot indruk op hulle gemaak het.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie