Lag saam
Van Humor met een knipoog, aangestuur deur HermanH:
Om tuis te drink is maar nie dieselfde as in die kroeg nie. Gisteraand het ek vir my eie vrou haar foonnommer gevra.
~~~~~~~~~~~~~~~
Uit ’n ou uitgawe van The Wizard of Id, vertaal:
Gevangene: “Watse sop is dit hierdie?” Tronkbewaarder: “Wat maak dit saak?” Gevangene: “Daar is sekere kosse wat ek nie kan eet nie!”
Tronkbewaarder: “Is jy laf man! Daar is niks eetbaars in jou brousel nie!”
~~~~~~~~~~~~~~~
Uit ons argief van April 2013:
Van HermanH:
’n Man sien eendag by die werk een van sy manlike kollegas ’n oorbel dra. Hy weet sy kollega is normaalweg baie konserwatief in sy voorkoms, en is verbaas oor sy skielike verandering in voorkoms. Die man sê: “Ek het nie geweet jy dra oorbelle nie?” “Dis mos net ’n oorbel,” antwoord die kollega verleë. Sy vriend bly ’n bietjie stil maar toe kry sy nuuskierigheid die oorhand.
“So, hoe lank dra jy nou al die oorbel?” ”Vandat my vrou dit in my kar gekry het...”
~~~~~~~~~~~~~~
Van RonaldR, eksamenflaters:
* Wat deed Clovis om de Alemannen te overwinnen? Vechten.
* De steden ontstonden doordat er mensen in de steden gingen wonen.
* Noem een paar godsdiensten: De bamboes en de honda's.
* Verklaar de naam van de stad Babylon: Daar is een belangrijke baby geboren.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie