Godfrey Kleinhans
Godfrey Kleinhans

Onderwys Rubriek - Beleid, Beplanning en Verandering

Mandy Rittmann
Godfrey Klenhans

Die berig oor onderwys-graduandi in die Republikein van 26 Junie 2024 versterk my vermoede dat gehoorsaamheid aan beleid en beplanning nie hoog op ons prioriteitslys is nie. Die ministerie van onderwys se besluit oor sekere indiensnemingskriteria, soos vermeld in die omsendskrywe van 2019, het skokgolwe deur sekere kringe gestuur. Die besluit om die aanstellings van onderwysers sonder ‘n spesialiseringsagtergrond in die junior primêre fase te staak, is egter nie sonder meriete nie. Dit is hier, in die grondslagfase van ‘n kind se skoolloopbaan, waar die fondasie vir die latere skoolprogramme deeglik gelê moet word. Die kind se vermoë om later die geskrewe woord nie net te kan artikuleer nie, maar ook te verstaan, word hier gevorm. Die probleem dat kinders in graad 4 nie kan lees nie, vertel my dat die leerkragte moontlik in die grondslagfase probleme daarmee het. Net verlede week het ek daarop gewys dat meer as 80% graad 4’s in ons buurland nie met begrip kan lees nie. So, ons het onderwysers nodig wat goed onderlê is in die dissiplines van die grondslagfase.

Sosiale orde word geskep deur beleid, wetgewing en regulasies, terwyl beleid gerealiseer word deur planne wat geïmplementeer word deur toepaslike prosedures. Enige verandering van bestaande beleid, wetgewing of regulasies of afwykings van aanvaarde implementeringsprosures sal impakteer op dit (of persone) waarvoor dit aangeneem is. Dieselfde geld vir beleid en planne wat deur bevoegde liggame aangeneem is, en eenvoudig geïgnoreer word. Ek was ná my aftrede betrokke by die Tweeling-ooreenkoms tussen //Kharas en die Noord-Kaapprovinsie. Ek was die hoofskrywer, in samewerking met ander amptenare, van die strategiese plan. Die breë objektiewe van die plan was bepaal deur die stigters van die ooreenkoms. Enkele van die objektiewe het aandag gekry en weinig is geïmplementeer ten spyte van die geld, energie en tyd wat in die beplanning investeer is. So byt baie strategiese planne, ten duurste geskryf deur konsultante, in die stof. Dit, terwyl dit juis hierdie strategiese planne is wat ons uiteindelik by Visie 20/30 moet uitbring. In die lig hiervan kan ek nie motivering vind vir die ministerie se besluit om die omsendskrywe van 2019 te onttrek nie. Hierdie probleem sal mens nie net in staatsinstansies optel nie. Selfs kerkgemeentes, wat

die koöperatiewe sy van die kerk ontken, ignoreer nie net die waarde van strategiese beplanning nie, maar die absolute nodigheid daarvan. Die resultaat is kleinerwordende gemeentes en dat hulle uiteindelik die deure moet sluit.

Maar, kom ons kyk hoe die rolspelers deur die besluit van die ministerie geraak word. Eerstens het die betrokke studente voortgegaan met hul studies, wat nie die nodige spesialisering insluit nie, met die verwagting dat hulle wel in vakante poste in die junior primêre fase aangestel sal word. Tweedens en ten spyte van dit wat hulle investeer het (tyd, geld, energie, verlies aan tyd met familie), sal daar geen opbrengs op hulle beleggings wees nie. Derdens is dit vir my ondenkbaar dat die instansies wat die kursusse aangebied het en nog steeds aanbied, onbewus was van die ministerie se intensies. Dit wil my voorkom dat daar nie met Namcol, IOL en IUM behoorlik oor die aangeleentheid kommunikasie was nie. Dit wil voorkom as of die ministerie en of die opleidingsinstansies met ‘n turksvy sit. Die verandering is nie die probleem nie! In die eerste plek moes die ministerie dit met die belanghebbendes gekommunikeer het en tweedens moes die junior primêre kurusse sonder spesialisering oor ‘n periode uitgefaseer word. Hoe gouer die ministerie iets aan hierdie situasie doen, hoe beter. (Hierdie artikel is ‘n reaksie op die koerantberig. Ten tyee van die skryf van die artikel het ek nog nie die reaksie van die ministerie onder oë gehad nie. Ek vra om verskoning vir enige oorhaastige afleiding of indien ek heel van die spoor af is. - [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-07-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Currie Cup: Cell C Sharks XV 25 vs 26 Fidelity ADT Lions | Suzuki Griquas 24 vs 44 Airlink Pumas Rugby World Cup U20: Australia U20 12 vs 17 Italy U20 | South Africa U20 12 vs 31 Argentina U20 | England U20 48 vs 11 Fiji U20 | France U20 26 vs 27 New Zealand U20 | Wales U20 31 vs 10 Spain U20 | Ireland U20 22 vs 16 Georgia U20 Katima Mulilo: 8° | 32° Rundu: 8° | 30° Eenhana: 10° | 31° Oshakati: 9° | 28° Ruacana: 13° | 31° Tsumeb: 12° | 27° Otjiwarongo: 8° | 25° Omaruru: 8° | 24° Windhoek: 6° | 20° Gobabis: 8° | 27° Henties Bay: 12° | 18° Wind speed: 17km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:41, High tide: 03:38, Low Tide: 22:03, High tide: 16:09 Swakopmund: 13° | 16° Wind speed: 14km/h, Wind direction: W, Low tide: 09:39, High tide: 03:36, Low Tide: 22:01, High tide: 16:07 Walvis Bay: 12° | 18° Wind speed: 17km/h, Wind direction: W, Low tide: 09:39, High tide: 03:35, Low Tide: 22:01, High tide: 16:06 Rehoboth: 5° | 20° Mariental: 5° | 20° Keetmanshoop: 5° | 15° Aranos: 5° | 23° Lüderitz: 12° | 16° Ariamsvlei: 7° | 13° Oranjemund: 12° | 16° Luanda: 20° | 22° Gaborone: 7° | 26° Lubumbashi: 11° | 30° Mbabane: 6° | 27° Maseru: 1° | 18° Antananarivo: 9° | 25° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 13° | 28° Windhoek: 6° | 20° Cape Town: 10° | 15° Durban: 9° | 23° Johannesburg: 8° | 18° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 14° | 28° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 23.23 | EUR to NAD 19.68 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.16 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.37 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.32 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.16 | USD to AOA 871.26 | USD to BWP 13.56 | USD to EGP 47.96 | USD to KES 127.98 | USD to NGN 1515.35 | USD to ZAR 18.23 | USD to ZMW 24.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1791.53 Down -0.7% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13367.73 Up +0.54% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28364.79 Up +0.72% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9380.4 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 391.62/OZ UP +1.48% | Copper US$ 4.67/lb UP +2.36% | Zinc US$ 3 017.00/T UP 0.01% | Brent Crude Oil US$ 87.46/BBP DOWN -0.0079 | Platinum US$ 1 027.76/OZ UP +2.82% Sport results: Currie Cup: Cell C Sharks XV 25 vs 26 Fidelity ADT Lions | Suzuki Griquas 24 vs 44 Airlink Pumas Rugby World Cup U20: Australia U20 12 vs 17 Italy U20 | South Africa U20 12 vs 31 Argentina U20 | England U20 48 vs 11 Fiji U20 | France U20 26 vs 27 New Zealand U20 | Wales U20 31 vs 10 Spain U20 | Ireland U20 22 vs 16 Georgia U20 Weather: Katima Mulilo: 8° | 32° Rundu: 8° | 30° Eenhana: 10° | 31° Oshakati: 9° | 28° Ruacana: 13° | 31° Tsumeb: 12° | 27° Otjiwarongo: 8° | 25° Omaruru: 8° | 24° Windhoek: 6° | 20° Gobabis: 8° | 27° Henties Bay: 12° | 18° Wind speed: 17km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:41, High tide: 03:38, Low Tide: 22:03, High tide: 16:09 Swakopmund: 13° | 16° Wind speed: 14km/h, Wind direction: W, Low tide: 09:39, High tide: 03:36, Low Tide: 22:01, High tide: 16:07 Walvis Bay: 12° | 18° Wind speed: 17km/h, Wind direction: W, Low tide: 09:39, High tide: 03:35, Low Tide: 22:01, High tide: 16:06 Rehoboth: 5° | 20° Mariental: 5° | 20° Keetmanshoop: 5° | 15° Aranos: 5° | 23° Lüderitz: 12° | 16° Ariamsvlei: 7° | 13° Oranjemund: 12° | 16° Luanda: 20° | 22° Gaborone: 7° | 26° Lubumbashi: 11° | 30° Mbabane: 6° | 27° Maseru: 1° | 18° Antananarivo: 9° | 25° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 13° | 28° Windhoek: 6° | 20° Cape Town: 10° | 15° Durban: 9° | 23° Johannesburg: 8° | 18° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 14° | 28° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.23 | EUR to NAD 19.68 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.16 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.37 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.32 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.16 | USD to AOA 871.26 | USD to BWP 13.56 | USD to EGP 47.96 | USD to KES 127.98 | USD to NGN 1515.35 | USD to ZAR 18.23 | USD to ZMW 24.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1791.53 Down -0.7% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13367.73 Up +0.54% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28364.79 Up +0.72% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9380.4 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 391.62/OZ UP +1.48% | Copper US$ 4.67/lb UP +2.36% | Zinc US$ 3 017.00/T UP 0.01% | Brent Crude Oil US$ 87.46/BBP DOWN -0.0079 | Platinum US$ 1 027.76/OZ UP +2.82%