Godfrey Kleinhans
Godfrey Kleinhans

Onderwys – Tienerswangerskappe

In die vorige twee rubrieke is die diskonneksie tussen beleid (visie) en praktyk (realiteit) geïllustreer.

Daar is geen parallel tussen die aantal en prestasies van graad 12-graduandi aan die een kant en die verwagtinge soos weerspieël in relevante beleid en die geweldige bronne wat jaarliks vir hierdie doel aangewend word, aan die ander kant nie. Hierdie diskonneksie word veral vererger deur armoede; hoe groter die armoede hoe moeiliker word skoolretensie en om die onderwysbeleid te implementeer.

Ons ken armoede; ons sien dit daagliks, ons hoor die smekinge by die hek om ’n los werkie of ’n stukkie brood en ons ken die vuil handjies van die bedelaartjies in die sakegebiede. Een van die oorsake wat prominent figureer is tienerswangerskappe.

Tienerswangerskappe is eerstens ’n inisieerder van armoede en tweedens een van die gevolge daarvan. Jong meisies word gelok in verhoudinge met geld, mooi klere, lekker kos, betaling van skoolfonds en dies meer. Ander is eenvoudig onkundig terwyl sommige vasgevang word in die web van die “sugar daddy”. Onlangse navorsing toon ook dat sommige tienerswangerskappe beplan word.

Swanger jong meisies word opgesaal met die verantwoordelikhede van moederskap en daar is baie gevalle waar sulke ongehude moeders ook lewe aan ’n tweede en derde kind skenk. En, in baie gevalle is dit blote geluk dat al drie kinders een pa sal hê.

Die moontlikheid is baie groot dat die oudste vroeg in die hoërskool in dieselfde situasie sal beland. ’n Ander maatskaplike verskynsel wat hiermee saamhang, is die “ouma-en-oupa-kinders”. Die ma van die platteland wat in so ’n situasie beland, gaan soek elders werk en los die kind/kinders by die grootouers.

In baie gevalle vra die versorging van die kind/kinders ook ’n porsie van hul pensioengeld. En, dan is daar ook die gesondheids- en emosionele gevare asook die opdoen van tering en vigs wat verband hou met tienerswangerskappe. Die groot olifant in die vertrek is tienerhuwelike. Dit is uiters uitdagend om hierdie bose kringloop binne die konteks van armoede te beëindig.

Die probleem het ’n geweldige omvang! ’n Studie,”Teenage pregnancy and its predictors in Africa (2022), deur Addis Eyebis et al, vermeld ’n gemiddelde koers van 30%; in rieële terme is dit 21 miljoen tienerswangerskappe in Afrika waarvan meer as 50% onbeplan is. Die tragedie is dat meer as 50% van laasgenoemde in aborsies eindig.

Die koerse in Kenia en Malawi is onderskeidelik 18% en 29%. Die situasie in Suid-Afrika is kritiek. Vir die periode 2017-’21 is gerapporteer dat 48,7% van 10- tot 14-jarige meisies en 17,9% van 15- tot 19-jariges geboorte geskenk het. In Gauteng alleen het 23 000 meisies van 18 jaar en jonger in die periode Augustus 2000 tot Maart 2021 geboorte geskenk; 934 was onder die ouderdom van 14. Die syfer vir dieselfde ouderdomsgroep ’n jaar vroeër was 14 577. In Namibië het die syfer van 1 818 in 2015 tot 2 658 in 2021 gespring.

Dit lyk nie asof die meeste Afrikalande, Namibië ingesluit, veel van ’n sukses behaal nie. Dit tyd het seker aangebreek dat ons tersaaklike beleide en skoolprogramme soos My future my choice en Window of Hope weer onder die loep neem. Miskien moet ons gaan kyk na wat skole in ander streke doen.

In ||Kharas het die syfer van 28 in 2015 gedaal tot 21 in 2021. Die Filippyne het die grootste vordering gemaak. Swangerskappe onder 15- tot 19-jariges het gedaal van 8,6% in 2017 tot 5,4% in 2022. Dit het met ’n verder 1% afgeneem in 2023.

Miskien moet ons gaan koffie drink saam met die onderwysowerhede in die Filippyne.

[email protected]

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-09-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Currie Cup: Airlink Pumas 14 vs 41 Toyota Cheetahs XV | Fidelity ADT Lions 62 vs 5 NovaVit Griffons | Suzuki Griquas 37 vs 29 DHL Western Province Rugby Championship: Argentina 67 vs 27 Australia | Springboks 18 vs 12 New Zealand Katima Mulilo: 18° | 38° Rundu: 15° | 38° Eenhana: 15° | 38° Oshakati: 16° | 34° Ruacana: 16° | 34° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 14° | 32° Omaruru: 14° | 32° Windhoek: 13° | 29° Gobabis: 11° | 31° Henties Bay: 9° | 15° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:19, High tide: 13:46, Low Tide: 19:48, High tide: 02:00 Swakopmund: 11° | 12° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:17, High tide: 13:44, Low Tide: 19:46, High tide: 02:00 Walvis Bay: 10° | 17° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:17, High tide: 13:43, Low Tide: 19:46, High tide: 02:00 Rehoboth: 9° | 30° Mariental: 9° | 27° Keetmanshoop: 8° | 23° Aranos: 8° | 29° Lüderitz: 9° | 29° Ariamsvlei: 6° | 22° Oranjemund: 9° | 26° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 16° | 32° Lubumbashi: 18° | 36° Mbabane: 9° | 15° Maseru: 2° | 22° Antananarivo: 12° | 29° Lilongwe: 20° | 31° Maputo: 16° | 22° Windhoek: 13° | 29° Cape Town: 10° | 18° Durban: 13° | 15° Johannesburg: 14° | 27° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 21° | 34° Harare: 17° | 30° Currency: GBP to NAD 23.39 | EUR to NAD 19.77 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 17.85 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.18 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.86 | USD to AOA 920.38 | USD to BWP 13.26 | USD to EGP 48.39 | USD to KES 128.23 | USD to NGN 1620.02 | USD to ZAR 17.85 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1770.56 Down -1.47% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13911.35 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31029.7 Up +0.10% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 497.56/OZ DOWN -0.0079 | Copper US$ 4.04/lb DOWN -0.0194 | Zinc US$ 2 721.80/T DOWN -0.3% | Brent Crude Oil US$ 72.03/BBP DOWN -0.0187 | Platinum US$ 919.13/OZ DOWN -0.007 Sport results: Currie Cup: Airlink Pumas 14 vs 41 Toyota Cheetahs XV | Fidelity ADT Lions 62 vs 5 NovaVit Griffons | Suzuki Griquas 37 vs 29 DHL Western Province Rugby Championship: Argentina 67 vs 27 Australia | Springboks 18 vs 12 New Zealand Weather: Katima Mulilo: 18° | 38° Rundu: 15° | 38° Eenhana: 15° | 38° Oshakati: 16° | 34° Ruacana: 16° | 34° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 14° | 32° Omaruru: 14° | 32° Windhoek: 13° | 29° Gobabis: 11° | 31° Henties Bay: 9° | 15° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:19, High tide: 13:46, Low Tide: 19:48, High tide: 02:00 Swakopmund: 11° | 12° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:17, High tide: 13:44, Low Tide: 19:46, High tide: 02:00 Walvis Bay: 10° | 17° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:17, High tide: 13:43, Low Tide: 19:46, High tide: 02:00 Rehoboth: 9° | 30° Mariental: 9° | 27° Keetmanshoop: 8° | 23° Aranos: 8° | 29° Lüderitz: 9° | 29° Ariamsvlei: 6° | 22° Oranjemund: 9° | 26° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 16° | 32° Lubumbashi: 18° | 36° Mbabane: 9° | 15° Maseru: 2° | 22° Antananarivo: 12° | 29° Lilongwe: 20° | 31° Maputo: 16° | 22° Windhoek: 13° | 29° Cape Town: 10° | 18° Durban: 13° | 15° Johannesburg: 14° | 27° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 21° | 34° Harare: 17° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.39 | EUR to NAD 19.77 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 17.85 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.18 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.86 | USD to AOA 920.38 | USD to BWP 13.26 | USD to EGP 48.39 | USD to KES 128.23 | USD to NGN 1620.02 | USD to ZAR 17.85 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1770.56 Down -1.47% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13911.35 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31029.7 Up +0.10% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 497.56/OZ DOWN -0.0079 | Copper US$ 4.04/lb DOWN -0.0194 | Zinc US$ 2 721.80/T DOWN -0.3% | Brent Crude Oil US$ 72.03/BBP DOWN -0.0187 | Platinum US$ 919.13/OZ DOWN -0.007