Godfrey Kleinhans
Godfrey Kleinhans

Onderwys

Mandy Rittmann
Godfrey Kleinhans

Tienerswangerskappe en gesondheids- en veiligheidsfora

Verlede week se rubriek was ‘n respons op die verslae van dr. Emvula en die parlementêre komitee wat tienerswangerskappe in van die noordelike streke ondersoek het. In die laaste paragraaf, soos in vorige aflewerings oor hierdie onderwerp, het ek beklemtoon dat ‘n veelsydige benadering nodig is om die probleem aan te spreek; daarmee my voorstel van gesondheids- en veiligheidsfora in al 14 streke. Hierdie veertien fora se hoofdoel sal dan wees om beleid en strategie oor tienerswangersakppe te beïnvloed, die huidige werk nie!

Een leser wys egter daarop dat so ‘n streeksforum nie sal werk, in die lig van die persoonlike en intieme aard van die probleem nie. Volgens haar sal dit buite die reik van die voorgestelde fora val. Die leser se laaste opmerking dat ”die gekoördineerde insameling van data kan die tienerswangerskappe uitwys, maar dan is die skade reeds gedoen”, laat ‘n mens met die indruk dat ons in ‘n doodloopstraat is. Ons sit met ‘n kritieke sosiale probleem en ek weier om te glo

dat die stryd verlore is.

Ek dink dat ‘n gesondheids- en veiligheidsforum in elke streek sal ‘n geweldige hoeveelheid begrip, ervaring en relevante kundigheid na die tafel bring. As so ‘n forum behoorlik gestruktureer is, sal dit relevante mediese-, onderwys-, maatskaplike-, verpleeg-, polisie-, sielkundige- en teolgiese kennis geredelik tot die beskikking van die forum stel. En, natuurlik sal individuele lede van die forum ook toegang hê tot persoonlike stories. Dit alreeds behoort ‘n geweldige positiewe impak te hê. Daar is egter ‘n reeks voorstelle wat in ander dele van die wêreld gewerk het en nog steeds werk. Elke forum kan met publisiteit en aankondigings steun van die ouers en die volwasse gemeenskap bevorder. Ek het in ‘n vorige aflewering daarop gewys dat ondersteuning deur die ouer en skool van kritieke belang vir swanger tieners is. Tweedens moet tieners daarop gewys word dat onthouding seker die beste wapen is teen ongewenste swangerskap. Hierdie boodskap moet in huise, vanaf die kansel en in die skole gereeld verkondig word.

Daar sal nog altyd gevalle wees wat te weeg gebring sal word deur ongewenste gedrag soos verkragting, bloedskande, gedwonge huwelike en afpersing, maar onthouding sal beslis die statistieke afwaarts dwing. ‘n Derde strategie hou verband met kinders se drome; wat hulle wil word. ‘n Aflewering van ‘n klompie maande gelede het gehandel oor die skoolomgewing en leerlingaspirasies. Ouers, die volwasse gemeenskap en die skool het ‘n groot rol te speel in die realisering van kinderdrome. Die skool moet die pad na ‘n goeie werk en een of ander naskoolse opleidingsentrum deeglik aan die kinders voorhou. Die kinders, dogters en seuns moet ook deeglik oor die struikelblokke, soos ongewenste swangerskap en swak eksamenuitslae, ingelig word. Vierdens is gemeenskapbetrokkeheid van kardinale belang. En, dit is presies wat beoog word met die gesondheid- en veiligheidsfora. Dit, soos reeds hierbo vermeld, bring al die sektore van die gemeenskap bymekaar. Maar, daar is ‘n voorwaarde. Dit beteken nie net dat die boodskap van verhoë afgekondig word nie, maar dat aktiviste die ouers, skole, besighede, media, gesondheidpraktisyns, en godsdienstige organisasies bymekaar moet bring. En vir hierdie strategie om suksesvol te wees, vereis dit eenheid van doel en strewe. En laastens, die kwessie van volgehoue betrokkenheid - nie vandag begin en more ophou as gevolg van klein verskille of ‘n werklading wat te veel geword het nie. Dan dink ek dat Ouer-Onderwyser Assosiasies (Parent-Teacher Associations) ook ‘n groot rol hier kan speel. Hierdie organisasie kan weens sy ledesamestelling, ‘n belangrike bron van inligting wees. Dit gaan my verstand te

bowe dat ons so min (indien enige) formele PTA’s in Namibië gestig is.

([email protected])

Kommentaar

Republikein 2024-10-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 16° | 36° Rundu: 18° | 37° Eenhana: 20° | 38° Oshakati: 21° | 37° Ruacana: 20° | 38° Tsumeb: 21° | 35° Otjiwarongo: 19° | 34° Omaruru: 22° | 37° Windhoek: 19° | 34° Gobabis: 20° | 35° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:48, High tide: 09:42, Low Tide: 16:12, High tide: 22:29 Swakopmund: 14° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 02:46, High tide: 09:40, Low Tide: 16:10, High tide: 22:27 Walvis Bay: 15° | 28° Wind speed: 39km/h, Wind direction: SW, Low tide: 02:46, High tide: 09:39, Low Tide: 16:10, High tide: 22:26 Rehoboth: 19° | 35° Mariental: 22° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 29° Ariamsvlei: 24° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 20° | 37° Lubumbashi: 18° | 32° Mbabane: 16° | 32° Maseru: 16° | 33° Antananarivo: 11° | 28° Lilongwe: 20° | 30° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 19° | 34° Cape Town: 14° | 23° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 20° | 33° Dar es Salaam: 24° | 30° Lusaka: 19° | 31° Harare: 16° | 29° Currency: GBP to NAD 22.7 | EUR to NAD 19.03 | CNY to NAD 2.46 | USD to NAD 17.41 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.27 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.08 | RUB to NAD 0.18 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.83 | USD to AOA 909.1 | USD to BWP 13.28 | USD to EGP 48.53 | USD to KES 128.5 | USD to NGN 1625.33 | USD to ZAR 17.41 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1829.25 Up +0.03% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14102.73 Down -0.33% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30762.32 Down -1.33% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 656.82/OZ UP +0.90% | Copper US$ 4.45/lb UP +0.60% | Zinc US$ 3 157.50/T UP 1.84% | Brent Crude Oil US$ 79.37/BBP DOWN -0.0047 | Platinum US$ 975.50/OZ UP +0.43% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 16° | 36° Rundu: 18° | 37° Eenhana: 20° | 38° Oshakati: 21° | 37° Ruacana: 20° | 38° Tsumeb: 21° | 35° Otjiwarongo: 19° | 34° Omaruru: 22° | 37° Windhoek: 19° | 34° Gobabis: 20° | 35° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:48, High tide: 09:42, Low Tide: 16:12, High tide: 22:29 Swakopmund: 14° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 02:46, High tide: 09:40, Low Tide: 16:10, High tide: 22:27 Walvis Bay: 15° | 28° Wind speed: 39km/h, Wind direction: SW, Low tide: 02:46, High tide: 09:39, Low Tide: 16:10, High tide: 22:26 Rehoboth: 19° | 35° Mariental: 22° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 29° Ariamsvlei: 24° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 20° | 37° Lubumbashi: 18° | 32° Mbabane: 16° | 32° Maseru: 16° | 33° Antananarivo: 11° | 28° Lilongwe: 20° | 30° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 19° | 34° Cape Town: 14° | 23° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 20° | 33° Dar es Salaam: 24° | 30° Lusaka: 19° | 31° Harare: 16° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.7 | EUR to NAD 19.03 | CNY to NAD 2.46 | USD to NAD 17.41 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.27 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.08 | RUB to NAD 0.18 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.83 | USD to AOA 909.1 | USD to BWP 13.28 | USD to EGP 48.53 | USD to KES 128.5 | USD to NGN 1625.33 | USD to ZAR 17.41 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1829.25 Up +0.03% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14102.73 Down -0.33% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30762.32 Down -1.33% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 656.82/OZ UP +0.90% | Copper US$ 4.45/lb UP +0.60% | Zinc US$ 3 157.50/T UP 1.84% | Brent Crude Oil US$ 79.37/BBP DOWN -0.0047 | Platinum US$ 975.50/OZ UP +0.43%