Ons taal
My oge kyk
Die afgelope paar weke se reën kom lê sagkens in my gemoed.
Ek dink aan die wolkkarros wat ons strate Woensdag omvou het. Ek dink ook aan die droogte wat soms so skerptand aan ons vrede gekou het. En onwillekeurig dink ek aan Hans du Plessis se Griekwapsalm 121:
Ek slat my twee oge op,
my kyk vang die verste kop:
waavanaf sal my hulp nou kom?
My hulp is vannie Jire, van Hom:
Hy’t nou die jimmel en Prieska gekom maak.
Sonner lat jou voete klipperse raak,
Is Hy skoene agterrrie skaap.
Hy dink nooit nie eers oor slaap.
Sontyd is Hy hoed op jou kop,
Innie nag hou Hy gevaarlikeit dop.
Hy’s mos nou da om jou op te pas:
Jou siel hou Hy tissen jou ribbes vas.
Gan jy nou in of gan jy nou yt:
Hy’s oor jou vi ewig en vi altyd.
Petronella Genis
Vakgroep Afrikaans
Universiteit van Namibië
[email protected]
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie