SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 5 Desember 2022

Mandy Rittmann
My opregte geluk- en seënwense aan meme Netumbo Nandi-Ndaitwa vir haar verkiesing. Ons landgenote moet net nog twee jaar vasbyt onder die Phala-Phala-mannetjie. Bid nou al vir haar vir insig.

Kan die polisiehoof nie vir MTC op die vingers tik nie? Dis tog nonsens dat die polisie wat genoeg werk het, moet verklarings staan en skryf en ek moet rondhardloop oor selfoonregistrasie. MTC het genoeg geld. Die government moet ophou geld mors en liewer die land beter bestuur. Rerig waar!

Ek lees van die belaglike bedrag van 700 miljoen wat gebou word regoor die Katutura-hospitaal, maar dit wys net hulle gee nie ’n flenter om hoe ons hospitalle lyk nie en die armes kan maar sterf van elende. Solank die rykes hulle kan verryk en nog net meer kan steel, maar ons hoor net die land het nie geld nie, maar as hulle steel dan is dit bedrae wat jou verstand te bowe gaan. Hoe verstaan julle dit, oumense grepeer van ellende, moet maar klaar kom met die druppel van 1 300 en dan word daar net nog 100 dollar bygesit. Skande maar dankbaar.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!