WHATSAPP

Swakopmund skud sy vere reg vir die vakansiegangers. Die Hansie- en Grietjie-gemmerbroodhuis is 'n gemeenskapsprojek wat Café Anton altyd in Desember vir die gemeenskap en vakansiegangers se kinders aanbied. Dis gratis en hulle eet te lekker!

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer