roesbolling - 3
roesbolling - 3

Woord van die week - 13 Januarie

spek-en-boontjies (spek-en-boon-tjies) s.nw. (verouderend) Iemand wat net in naam teenwoordig is, maar wat nie ’n wesenlike bydrae lewer nie: Oom het ... soggens vroeg ... na die inrigting gegaan, soms met Marianna as spek-en-boontjies, en eiehandig ’n laan geplant van naby die woonhuis af tot by die meisiestehuis (M.E.R.: Gange, 1944, 189).

In ’n ou bron: Spriggs, ofskoon nou eerste minister, ... was in die Parlement, in vergelyking met die afgetredene, ’n blote nonentiteit. Hy was daar op genade van albei partye — ’n tydelike spek-en-boontjies (J.W.: De Waal, 1928, 229).

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!