Woord van die week
Woord van die week

Woord van die week

suffrajet (suf-fra-jet) s.nw., suffrajets of suffrajette. (histories) Ook, n.d. Eng., suffragette.

Lid van militante vrouebeweging wat in die vroeë 20ste eeu in Brittanje vir stemreg vir vroue gestry het; sin. stemjuffer (histories; neerhalend): Die suffrajets het op 'n hongerstaking gegaan om protes aan te teken teen die feit dat vroue nie stemreg gehad het nie.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer