Woord van die week
puffel (geselstaal)
1 b.nw. Min werd of swak: 'n Puffel paar skoene, partytjie.
2 s.nw. (ongewoon) Iets wat van 'n onoortuigende gehalte is of wat min werd of swak is: Hy het sommer 'n klomp puffel geskryf.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie