Woord van die week
tjok-en-blok (ook sonder koppeltekens);
Propvol: Dit was ’n Saterdagoggend en die strate was tjok-en-blok met mense (E. Venter: Foxtrot, 1993, 72).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie