Woord van die week
Stroopsanger (stroop-san-ger) s.nw.
Sanger wat oorwegend sentimentele ballades en liefdesliedjies sing: Verhoogstukke, musiek, opera en selfs stroopsangers verruim die mens (Vad., 18 Jan. 1965, 9).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie