Woord van die week (002) Logo
Woord van die week (002) Logo

Woord van die Week

Mandy Rittmann
Paasnaweek s.nw. Naweek van Paasfees wat op Goeie Vrydag begin en op Paasmaandag eindig: Dit het gewoonte geword dat Paaseiers gedurende die Paasnaweek in die huis en tuin weggesteek word (Volksblad, 30 Mrt. 1999, 4). Die Donderdag voor die Paasnaweek word alle klokke vasgemaak, sodat hulle nie kan lui nie. Maar die Saterdag(aand) om elfuur begin die groot klok van die Sint Pieterskerk te lui om almal te herinner dat Christus uit die graf opgestaan het (Kinders v.d. Wêreld VII, s.j., 382).

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer