Woord van die week
omsons b.nw., omsonse. (geselstaal of verouderend) (< D. umsonst of Ndl. Omzonst)
1. Doelloos, onverklaarbaar of sonder rede: Hierdie vertellery van Janmaans se dinge is nie omsons nie; dis by wyse van uitlokking (E. v. Rooyen in Huisg., 20 Mei 1977, 79).
2. Tevergeefs, nodeloos of vrugteloos: Wie kan sê wat alles daartoe aanleiding gegee het? Wie kan sê of dit alles omsons ... was? (W.A. de Klerk: Nelia, s.j., 125).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie