No Image Caption

Woord van die week

pimpeltjie s.nw. (geselstaal; verouderd).

Klein kelkie of klein hoeveelheid alkoholiese drank, gew. genoeg om so ’n kelkie te vul: Daar (was) miskien genoeg brandewyn om die manskappe weekliks ’n pimpeltjie (klein kelkie) daarvan te gee (C.L. Leipoldt: Van Riebeeck, 1938, 65). 

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer