No Image Caption

Woord van die week

a) koaliseer ww., gekoaliseer. (weinig gebruiklik) Ook soms koalesseer (verouderd). ’n Koalisie vorm.

b) koalisionis s.nw., koalisioniste. Voorstander, ondersteuner of lid van 'n koalisie.

Kommentaar

Republikein 2025-12-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer