Woord van die week
tata (ta-ta) s.nw., tatas; tatatjie. (geselstaal; verouderend; minder gebruiklik)
Ook soms, geselstaal, tatie en tatta en soms, geselstaal en verouderend, tatab en tate.
(as aanspreek- of eienaamvorm gew. met ’n hl. Tata).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie