Woord van die week
savant (sa-vant) s.nw., savante of savants. (sielkunde) (Fr.) Iem. wat t.o.v. sekere vaardighede, veral waarby die geheue ter sprake kom, briljante vermoëns toon, maar van wie die sosiale of intellektuele vermoëns soms beperk is.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie