WOORD VAN DIE WEEK
skorro-skorro s.nw. Ou, gehawende, afgeleefde voertuig wat nie baie betroubaar is nie, veral ‘n taxi wat in die townships gebruik word: Praat jy met die eienaar van ‘n skorro-skorro, kom jy
gou agter hy ry nie daarmee om ander motoriste te frustreer of ongelukke te veroorsaak
nie. Hy wil ook nie regtig daardie boete van R850 hê omdat sy bande te glad is en die
flikkerligte nie werk nie. Sulke ou karre staan dikwels in diens van ‘n gemeenskap (Die
Burger, 18 Jun. 2011, By, 8). Daar is in 2005 met ‘n proses begin om ... skorro-skorro’s
... met Toyota Quantums te vervang (Beeld, 13 Jul. 2012, 4).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie