Woord van die week
pennestreep: met een (’n) pennestreep; Met ’n enkele besluit, veral deur ’n persoon in ’n gesagsposisie: ’n Eeue-oue gebruik kan nie met een pennestreep nietig verklaar word nie (H.D.A. du
Toit: Godsdienste, 1970, 45).
Toit: Godsdienste, 1970, 45).
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie