Woord van die week
sluk: van (jou) sluk af wees: Idiomatiese uitdrukking
Verbaas, oorbluf of stomgeslaan wees: Ek was sprakeloos ... oor Lettie se ... lofrede oor ... die ... huis ... Ek was skoon van my sluk af (M. Postma in Sarie, 19 Febr.1964, 41).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie