Woord van die week
1. snap ww., het gesnap. Verstaan, begryp of insien: Ek het glad nie die grap gesnap nie en verstaan nie waaroor almal gelag het nie.
2. Ook selfst.: Wat wesenlik. . . met my gebeur het, was die snap van één ding: dat ek nie die enigste van my soort of die enigste met my probleem is nie (A.P. Brink: Lobola, 1962, 70).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie