Woord van die week
trapsuutjies (trap-suut-jies) s.nw., trapsuutjiese. Ook trapsoetjies.
1. Verkleurmannetjie: ’n Trapsuutjies se oë is stereoskopies en kan onafhanklik van mekaar en in teenoorgestelde rigtings draai om hulle omgewing vir vyande en prooi te fynkam (Bronberger, 23 Jul. 2019, E).
2. Iem. of iets wat baie stadig of tydsaam is: Waar bly daardie ou trapsuutjies van ’n Jonas? (W.M. de Villiers: En Nou Hoor U, 1943, 196).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie