Woord van die week
Woord van die week

WOORD VAN DIE WEEK

Mandy Rittmann
slangetjies-en-leertjies (ook los slangetjies en leertjies) s.nw: Ook soms slange-en-

lere. Bordspeletjie waarby spelers ’n skyfie van vierkant tot vierkant beweeg en teen ’n

leertjie op n.d. eindpunt kan vorder of met ’n slangetjie i.d. rigting v.d. beginpunt

terugbeweeg, afhangende van die getal wat met ’n dobbelsteen gegooi word: Die kleintjies

begin dambord en slangetjies-en-leertjies uitpak op die

kombuistafel (H. Olivier in Sarie, 5 Jun. 1974,127).

WAT

Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!