WOORD VAN DIE WEEK
speeljantjie: nie speeljantjie se kêrel wees nie idiomatiese uitdr. Nie maklik om
mee oor die weg te kom of in stryd mee te wees nie: My oom Floors sê nie ’n mens sleg
nie, ... die persoon sal ook maar liewer stilbly, ... want hy is nou ten ene male nie
speeljantjie se kêrel nie (H. Mulder: Gister, 1970, 29). (Ook opgeteken in Springbok).
WAT
Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie