Woord van die week
ukelele (u-ke-le-le) s.nw., ukeleles. Ook ukulele.
Hawaiïese snaarinstrument wat uit verskeie klein Port. kitare ontwikkel is en soos ’n klein kitaartjie lyk, tipies met vier snare, en wat m.d. vingers of ’n plektrum bespeel word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie