Woord van die week
ubuntu (u-bun-tu) s.nw. (Z.) Humanistiese beskouing, gees of filosofie van medemenslikheid en welwillendheid waarin die mens deel is van ’n groter groep of ’n geheel waar een se aksies ’n invloed op ’n ander het, en wat, ter wille v.d. welsyn van almal, lei tot deernis, empatie, naasteliefde en ruimhartigheid teenoor ander.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie