Woord van die week
pennetjiepop bw. (geselstaal; verouderd)
PENREGOP: Vir my laat hy pennetjiepop sit, hanne gevou en hoed op die kop (J. Losper in Landbw., 5 Jan. 1955, 64).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie