Woord van die week
kakografie s.nw., kakografieë.
Swak skrif, slegte, lelike handskrif; teenoor kalligrafie.
Onjuiste, foutiewe spelling; teenoor ortografie. Geskrif waarin growwe taal- en spelfoute voorkom; versameling sinne of opstelle waarin opsetlik foute gemaak is, gebruik as oefening vir leerlinge om die foute te verbeter.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie