Woord van die week
korrel-korrel s.nw. Iter. van korrel.
a) ww., gekorrel-korrel. Herhaaldelik of voortdurend korrel: Hy korrel-korrel en smyt dan die bal met alle geweld na die doel (Huisg., 10 Jan. 1958, 11).
b) bw. Terwyl daar herhaaldelik of voortdurend gekorrel word; [al] korrelend(e): Ouboet het dadelik met sy kamera uitgewip en korrel-korrel nader geskuifel (Burg., 22 Aug. 1963, 6).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie