Woord van die week
stralerjakker (stra-ler-jak-ker) s.nw.
a) Persoon, dikw. welgesteld, van aansien of beroemd, wat gereeld met stralers agter plesier aan reis.
b) Ook soms ww.: Wie betaal hom (die sportbaas) om in vyfster-weelde te woon en soos ’n wafferse maharadja oor die aardbol te stralerjakker? (Burger, 9 Nov. 1991, 12).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie