Woord van die week
sansculotte (sans-cu-lot-te, uitspraak: saa-kie-lot) s.nw., mv. Onveranderd sansculotte. (‹Fr. sans culotte, “sonder culotte”)
1. (histories; skertsend of spottend) Arm burger wat tydens die Fr. Revolusie as teken van ’n revolusionêre gesindheid ’n langbroek i.p.v. ’n culotte gedra het.
2. (verouderd; ongewoon) Iem. wat weerbarstig of rebels is.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie