No Image Caption

Woord van die week

tortelduifies (tor-tel-dui-fies) s.nw. (tortel: ‹Lat. turtur, “duif”, wat klanknabootsend gevorm is)

1 Mv. v.d. vkw. van tortelduif.

2 (dikw. saam met twee) ’n Verliefde paartjie: Smoorverliefde tortelduifies.

Kommentaar

Republikein 2025-02-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer