Woord van die week
skoppelmaai (skop-pel-maai) s.nw., skoppelmaaie. (verouderend) Ook, verouderd, skoplamaai en skoppermaai. Toestel wat bestaan uit ’n sitplek wat gew. met twee toue of kettings aan ’n dwarsbalk, tak, of dergelike bevestig is, waarop iem. kan sit en self vorentoe en agtertoe beweeg, of deur iem. anders gestoot kan word.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie