Woord van die week
’n Knal wees: idiomatiese uitdrukking (ongewoon)
Deur grootdoenerige, luidrugtige gedrag, optrede probeer om belangrik, bekwaam voor te kom: Jy lawaai en skop stof op — en jy is net 'n knal, dit weet jy (W.A. de Klerk: Vermaak, 1963, 17); Ek moet dit maar sê, ons kan nie juis aan hom vatplek kry nie. Ek dag eers die man is net 'n knal (W.A. de Klerk: See en Branders, 1963, 10).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie