Woord van die week
paashaas s.nw., paashase; paashasie. Ook paashasie.
a Haas wat volgens oorlewering tydens Paasfees vir kinders paaseiers bring: Die Paashaas is al net so eie aan die Paasfees as die Paaseier (Oost., 25 Mrt. 1964, 8). Net soos die paaseier vind die paashaas sy oorsprong in heidense tradisies (H.D.A. du Toit: Feesvier, 1969, 79).
b Speelding, ornament of lekkergoed i.d. vorm van ’n haas, as voorstelling v.d. paashaas (PAASHAAS 1).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie