Cymot-tak fokus op volhoubaarheid

Frank Steffen
Die uitvoerende voorsitter van die Cymot-groep van maatskappye, Axel Theissen, het Network Media Hub (NMH) 'n eksklusiewe blik gegee op die nuwe Cymot-tak by Hilltop langs die Grove-inkoopsentrum in Kleine Kuppe wat binne die volgende maand voltooi sal wees. Volgens Theissen is die ontwerp van die gebou gefokus op volhoubaarheid en om 'n unieke inkopie-ervaring aan kliënte te bied. NMH het die oomblik vasgevang toe Theissen die gebou van die munisipale kragnetwerk ontkoppel en dit aan die interne batterynetwerk gekoppel het. Foto Frank Steffen

Kommentaar

Republikein 2024-11-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 23° | 39° Eenhana: 24° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 21° | 36° Tsumeb: 25° | 37° Otjiwarongo: 19° | 34° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 19° | 32° Henties Bay: 14° | 18° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 17° | 30° Mariental: 13° | 29° Keetmanshoop: 9° | 28° Aranos: 16° | 30° Lüderitz: 13° | 28° Ariamsvlei: 10° | 27° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 37° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 35° Maseru: 13° | 26° Antananarivo: 16° | 29° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 21° | 41° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 15° | 19° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 19° | 29° Harare: 17° | 25° #REF! #REF!