#PasIn: Brandstof: Nóg ‘n prysskok
Die ministerie van myne en energie het pas aangekondig dat brandstofpryse eerskomende Woensdag (4 Oktober) opnuut styg.
Petrol word N$1,90 per liter duurder en die dieselpryse styg met N$2,40 per liter.
Dit beteken dat 'n liter in Walvisbaai jou N$22,88 vir petrol sal kos, en N$23,15 vir 50 dpm diesel of N$23,35 vir 10 dpm diesel.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie