#PASIN: Capelao verruil FirstRand Nam CFO-pos vir finansministerie
Oscar Capelao, die uitvoerende finansiële beampte en uitvoerende direkteur van die FirstRand Namibia-groep, het bedank en het ‘n pos by die ministerie van finansies aanvaar.
Luidens ‘n FirstRand Namibia-verklaring op die Namibiese aandelebeurs (NSX) vanmiddag, sal Capelao se laaste dag by dié plaaslik-genoteerde reus op 28 April 2023 wees.
Capelao, in sy vroeë 40’s, is ‘n geoktrooieerde rekenmeester (CA) en het ‘n internasionale MBA in digitale sake.
Hy was vir 16 jaar by die groep.
#RepNuus

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie