#PasIn: Hupstoot vir plaaslike entrepreneurs
Die inkomstegenerende projek van die Khomasdal-kiesafdeling het vandag masjinerie en toerusting soos oonde, yskaste, gazebo's en naaimasjiene aan 21 besighede in die Khomasdal- en Otjomuise-kiesafdelings oorhandig. Begunstigdes het vroeër vanjaar aansoek om ondersteuning gedoen om hul besighede te help gedy. Video: Precious Nghitaunapo
Kyk die video hier
Kyk die video hier
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie