Foto Swakop Uranium
Foto Swakop Uranium

#PasIn: Husab vier dekade

Augetto Graig
Stigterspresident Sam Nujoma was Vrydag die eregas by Swakop Uranium se verjaardagvieringe vir die Husab-uraanmyn, waar mynbou in 2013 begin is.

Nujoma is tydens die geleentheid daaraan herinner hoe hy die ikoniese Husab-mynrots langs die B2-hoofweg onthul het en weer later die myn in 2018 besoek het.

“Ek is verstom oor die transformasie van die myn en om ’n klein dorpie te sien floreer in die middel van ons woestyn is ’n wonderlike gesig om te sien,” het hy gesê oor die groei tot die tweede grootste uraanmyn in die wêreld.

Volgens hom bly die myn 'n voorbeeld van vriendelike samewerking tussen Namibië en China, wat US$5 miljard in die ontwikkeling van die myn belê het.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!