No Image Caption

#PasIn: MTC borg Ongwediva-handelskou

Elizabeth Joseph
MTC het gister 'n borgskap van N$385 000 vir die jaarlikse Ongwediva-handelskou aangekondig. Tydens 'n galadinee wat in die noordelike dorp aangebied is, het MTC sy titel as die amptelike hoofborg van die skou behou. Die jaarlikse skou is geskeduleer om in Augustus plaas te vind.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer