• Tuisblad
  • Sake
  • #PasIn: Mynmaatskappye moet gemeenskap ontwikkel, respekteer
No Image Caption

#PasIn: Mynmaatskappye moet gemeenskap ontwikkel, respekteer

Ogone Tlhage
Myne- en energieminister Tom Alweendo sê mynboumaatskappye behoort by te dra tot die ontwikkeling van die gemeenskappe waarin hulle myn, en moet die gewoontes en tradisies van inwoners respekteer. Hy het die beroep tydens 'n vergadering met gemeenskapslede in Uis gedoen. Video: Ogone Tlhage

Kyk hier na die video

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer