No Image Caption

#PasIn: NamRA, Sacu vat hande

Elizabeth Joseph
Tydens die program vir gemagtigde ekonomiese operateurs (AEO) wat vanoggend deur die Namibiese Inkomstediens (NamRA) aangebied is, het kommissaris Sam Shivute gesê die sukses daarvan kan nie deur 'n enkele entiteit bereik word nie. NamRA het met die Suider Afrikaanse Doeane-unie (Sacu) vir dié inisiatief saamgespan. Die AEO-program maak dit vir gematigde ekonomiese handelaars moontlik om assesserings te ondergaan en goedkeuring van doeane-administrasies te ontvang vir hul nakoming van sekuriteitsstandaarde van voorsieningskettings. Video: Elizabeth Joseph

Kommentaar

Republikein 2024-11-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 24° | 39° Rundu: 24° | 36° Eenhana: 22° | 34° Oshakati: 24° | 32° Ruacana: 22° | 32° Tsumeb: 22° | 31° Otjiwarongo: 20° | 29° Omaruru: 22° | 35° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 22° | 31° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 24° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 22° | 36° Keetmanshoop: 23° | 36° Aranos: 23° | 37° Lüderitz: 14° | 26° Ariamsvlei: 22° | 37° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 23° | 31° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 17° | 31° Maseru: 14° | 29° Antananarivo: 15° | 32° Lilongwe: 21° | 31° Maputo: 22° | 34° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 18° | 25° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 19° | 26° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 22° | 34° Harare: 20° | 33° #REF! #REF!