#PasIn: NBC & Trustco in vennootskap
Die Namibiese Uitsaaikorporasie (NBC) het vandag 'n Memorandum van Verstandhouding met Trustco onderteken.
Die vennootskap maak voorsiening vir media-opleiding, plaaslike inhoudontwikkeling, bemarking en handelsmerkontwikkeling asook opvoedkundige bewustheid oor ontwikkelings- en ekonomiese kwessies. Die twee partye is ook mediavennote vir die Mej. Namibië-skoonheidskompetisie.
“Deur hierdie vennootskap poog ons om die krag van media te benut om verandering te bevorder,” sê Quinton van Rooyen, adjunk-uitvoerende hoof van Trustco.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie